ontbytSAKE Onderneming Van Die Jaar 2025 Toekenningsaand
Die Selfstandigheid-, Landbou- en Wegbreek-ekspo
Dertien jaar sedert die romantiese komedie Semi-Soet in 2012 in rolprentteaters begin draai het, kan teaterliefhebbers nou gereed maak vir die Afrikaanse teatergeleentheid van die jaar wanneer Semi-Soet – die musiekblyspel in Mei op die planke kom by AfriForum Teater.